Die kinderhuis op Reddersburg in die Suid-Vrystaat se droom vir sy jong inwoners klink eenvoudig: dat hulle nou gelukkig sal ...
In 2023 het ongeveer 431 duisend jong Italianers tussen 18 en 24 jaar oud die skool voortydig verlaat, meestal nadat hulle ...
Windmeul Primêr pronk met ’n splinternuwe skoolbus wat onlangs aan hom geskenk is. Dit volg nadat die Suid-Afrikaanse ...
’n 117 onderwysposte gaan in die Weskus-onderwysdistrik, wat die Swartlandstreek insluit, gesny word. Dit volg nadat die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) in Augustus die nuus aan skole bekend gem ...
Vandag is hy sewe jaar getroud en ’n trotse pa. Maniel sê hy probeer vir sy gesin die lewe gee wat hy nog nooit gehad het nie.
Augetto Graig in Chongqing – Uit die oogput van ’n Namibiër wat vir die eerste keer uit Afrika reis, is die aankoms by Chongqing in die hart van China niks minder ...
Terwyl die vroue en kinders pragtige blommerangskikkings bewonder het, het die manne bymekaargekom vir 'n praatjie deur ...
Nuusredaksie – “Die huidige Swart Ekonomiese Bemagtiging (BEE)-skema het nie gepoog om armoede te verminder of om hulpbronne gelykop onder die ekonomies benadeelde sektore ...