Vandag is hy sewe jaar getroud en ’n trotse pa. Maniel sê hy probeer vir sy gesin die lewe gee wat hy nog nooit gehad het nie.
Die kinderhuis op Reddersburg in die Suid-Vrystaat se droom vir sy jong inwoners klink eenvoudig: dat hulle nou gelukkig sal ...
Windmeul Primêr pronk met ’n splinternuwe skoolbus wat onlangs aan hom geskenk is. Dit volg nadat die Suid-Afrikaanse ...
In 2023 het ongeveer 431 duisend jong Italianers tussen 18 en 24 jaar oud die skool voortydig verlaat, meestal nadat hulle ...
Wat as ’n klein inisiatief begin het, het in iets veel groter ontaard: ’n Bietjie hoop vir diegene wat in verslawing en armoede vasgevang is. “Ons wyle president Hage Geingob het gesê niemand moet ...
’n 117 onderwysposte gaan in die Weskus-onderwysdistrik, wat die Swartlandstreek insluit, gesny word. Dit volg nadat die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) in Augustus die nuus aan skole bekend gem ...
Terwyl die vroue en kinders pragtige blommerangskikkings bewonder het, het die manne bymekaargekom vir 'n praatjie deur ...
tussen politieke partye en presidensiële kandidate gehou oor ongelykheid en armoede. Die koalisie sê die standpunt van alle belanghebbendes moet gehoor word. Volhoubare oplossings moet gevind word om ...
Die voormalige eerste minister van Kameroen, Philemon Yang, is die voorsitter van die sitting wat sal fokus op eenheid in verskeidenheid ... ekonomiese diplomasie en beleggings om Suid-Afrika se ...
Na 'n onverwagte konfrontasie met armoede en siekte onder politieke vlugtelinge in Genève ... Florence Nightingale was die eerste verpleegster wat wetenskaplike status aan die verpleegberoep besorg ...